JNJob News SA
Back to search
iPartyBloemfontein

Bestuurder van Staf, Stelsels en Fasiliteite/Manager of Staff, Systems and Facilities

PermanentR120 000 – R120 000 / monthPosted 4 months ago
Pos beskikbaar vir gesonde energieke persoon met die volgende verantwoordelikhede: Bestuur van Staf: Alle Aspekte rakend die effektiewe bestuur van Staf van drie kleinhandels winkels: Tydsbestuur Werwing en keuring Administasie van staf Prestasie bestuur van staf Dissiplinere bestuur Vergaderings -Bestuur van fasiliteite: Verseker operasionele doeltreffenheid: Netheid Handhawe van voorraad van kleihandel winkels -Monitering van stelsels: Verseker dat huidige stelsel wat in plek is, gehandhaaf w…